Oom Pieter Se Foto Expo

Hier’s foto afdrukke uit die 1800’s van Mosselbaai.  Zoom gerus in as jy die bewoording wil lees deur op die foto te kliek.

(Die wit spikkels wat jy op die foto in die middel heel regs teen die koppie  sien  lê  is wasgoed! Van die vroue het daardie tyd hul wasgoed in die stroompie daar gewas en dit dan in die son gegooi ( oor bossies)  om droog te raak.)

wasdag

vuurtoring 3 vuurtoring 2 vuurtoring

visvang swemreels by puntpavillion by punt

monroe baai seisoentyd

kamp by bakke

gesig in rots

stasiegebou

hout kaai

regte hawe hawe ontwikkel

posboom inligting park

ossewaens in dorp osse 3 osse 2ontwikkeling ng kerk 2 ng kerk 1

standard bank

march straat 2 march straat 1

mooi ou manne fotoeerste bib binne dorp 59 58 6

kyk hoe mors ons waterIndien jy enige ou Mosselbaai foto’s by die versameling wil voeg, epos dit asb.

Dankie!

 

Advertisements

5 thoughts on “Oom Pieter Se Foto Expo

    • Ek het my ook verkyk aan die foto’s Net Ek. Dis amazing om te dink aan die vorige generasie. Wie hulle was en hoe hulle geleef het. Wat my die meeste onkant gevang het is dat daar sowaar ossewaens in die dorp “parkeer” het!

      Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s