Wit en Swart Gedagtes – Hy

Ek kan nou nog die laatmiddag Karookoue op my vel voel tintel. Dalk het Koue ons motorfietsspore in die sand gesien en ons kamp toe gevolg. Charlie se systaander het die vorige aand afgebreek, hy moes die res van die naweek staangemaak word teenaan ‘n afgekapte boom. Al is die fiets 30 jaar oud en al val sy uitlaatpyp sommer in die ry af,  is dit MY skedonkie. Die beste een wat daar is! Maar die foto gaan nie oor my of ‘n lieflingsmotorfiets nie. Dit gaan oor hom wie langs my staan.

wit en swart ons en charlie mix

“’n Ware vriend praat vrylik, adviseer regverdig, onderskraag geredelik, onderneem onverskrokke, verdedig dapper, is geduldig en verander nie” William Penn (1644 – 1718)

(Hierdie is “Dag 2” van Spokie se 5 Dae Uitdaging)

Advertisements

5 thoughts on “Wit en Swart Gedagtes – Hy

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s