Wit en Swart Gedagtes – Wat Voorlê

Niemand weet wat op hul toekomspaadjie wag nie.   Dalk is dit beter om nie daaraan te dink nie, want dit maak  mens nogals benoud!   Maar dis lekker om te droom, ne?  C.S. Lewis het gesê dat dit snaaks is hoe elke dag vir jou dieselfde voel, maar as mens terugkyk dan sien jy hoe dat dinge in jou lewe verander het. Ek vind dat sy woorde waar is.

wit en swart tankwa mix

“Twenty years from now you will be more disappointed by the things that you didn’t do than by the ones you did do. So throw off the bowlines. Sail away from the safe harbor. Catch the trade winds in your sails. Explore. Dream. Discover.” 

― H. Jackson Brown Jr.P.S. I Love You

(Hierdie was dan die laaste deel van Spokie se 5 Dae Wit en Swart foto uitdaging. Ek het dit meer geniet as wat ek gedink het ek sou.  Dankie Spokie! xx)

 

Advertisements

9 thoughts on “Wit en Swart Gedagtes – Wat Voorlê

  1. Dit laat my dink aan Robert Frost (ja, ja – ek weet net van 2 gedigte).

    The Road Not Taken

    By Robert Frost

    Two roads diverged in a yellow wood,

    And sorry I could not travel both

    And be one traveler, long I stood

    And looked down one as far as I could

    To where it bent in the undergrowth;

    Then took the other, as just as fair,

    And having perhaps the better claim,

    Because it was grassy and wanted wear;

    Though as for that the passing there

    Had worn them really about the same,

    And both that morning equally lay

    In leaves no step had trodden black.

    Oh, I kept the first for another day!

    Yet knowing how way leads on to way,

    I doubted if I should ever come back.

    I shall be telling this with a sigh

    Somewhere ages and ages hence:

    Two roads diverged in a wood, and I—

    I took the one less traveled by,

    And that has made all the difference.

    Liked by 2 people

  2. Ek het in daardie stadium van my lewe gekom waar ek terugkyk, en verstom staan oor die laaaang, en dikwels moeilike pad wat ek al gekom het. Nooit in my jongdae gedink my voete sou hierdie pad stap nie. Ek sien nou dat tot in my jare van rebellie teen God, en mens, die Here Sy hand oor my gehou het.

    Liked by 1 person

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s