Foto Stories

Elke foto is mos maar ‘n storie van tyd wat vir ‘n breukdeel  vasgevang word.  Sommige roep herinneringe uit mens se geheutrommel na vore terwyl ander  eenvoudig net is lekker om na te kyk. Foto Stories gaan oor foto oomblikke wat ek langs die pad raakloop.  Lekker lees! 

Foto Storie 1

“Hallo, my naam is Peanut en ek is mal oor ribs!  Ek eet my knubbeldik daaraan totdat my pensie skeeftrek grond toe, as jy my sien lê kan jy my maar verder voer!”   Peanut Foto StoriePeanut Jack Russel, Rib Fynproewer  van Sederberg Oasis.

Advertisements

8 thoughts on “Foto Stories

  1. Dis die eindste plek ja Tannie. 🙂 Oasis se ribs is van die lekkerste in die geweste …. so lekker dat van die Kaap se manne vir die dag deurry daarheen om te gaan “lunch” As ons gaan dan slaap ons sommer daar oor en ry Wupperthal toe die volgende dag.

    Like

  2. Dankie julle! Peanut is ‘n regte sweetiepie en hy is ook versot daarop om op ‘n mens se skoot te sit. En durf die ander twee honde dit by mens waag vir aandag knor hy vir hulle

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s