Eerste Op ‘n Ongelukstoneel

DouTrapper se nuwe bladsy,   Eerste Op ‘n Ongelukstoneel  gaan jou ‘n idee gee van wat jou te doen staan as jy die eerste persoon is wie op ‘n motorfietsongeluk afkom.

Daar word gekyk na die beveiliging van die ongelukstoneel, beseerde motorfietsryers wat aan niks anders kan dink as hulle motorfietse nie, skokbehandeling en  waarom jy NIE ‘n valhelm moet verwyder nie.

Mag hierdie bladsy jou aanspoor om Noodhulpklasse by te woon. Dit kan met enige iemand gebeur – wees voorbereid!

Sparkle 🙂

xx

(Ek vind dat op sommige rekenaars die blad se uitleg verskil en dat dit nie reg vertoon nie, sover lyk dit asof Google Chrome die beste daarvoor werk!)

Advertisements

8 thoughts on “Eerste Op ‘n Ongelukstoneel

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s