Welkom!

 

Welkom by Doutrapper die blog waar ons op ‘n motorfiets spring en sorgloos deur Suid Afrika reis om eindelose avonture te beleef.   Kom klim agterop en ry saam deur plaasdorpies,  vlaktes, stede en kusdorpe terwyl ons interessante dinge uitvind wat jou sal verbaas.

Daar’s sout-van-die-mense,  asemrowende landskappe, en gesellige inloerplekkies wat wag om ontdek te word!

So waarvoor wag jy? Is jou valhelm op jou kop en ‘n  kamera in jou knapsak?   😉

Reg.

Een ….

twee ……

drie ……..

Hou Vas!

VROOOO-E-E-E-E-E-MMM!

Sparkle

 

 

 

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s